Fundación Camino a Casa (Way to Back Home Foundation) is 'n sentrum vir vroue en jong dames (meeste van die tyd is hulle baie, baie jonk ... amper meisies) wat van mensehandelaars gered word. Ons help hulle met mediese, geestelike en akademiese ondersteuning sodat hulle gereed sal wees om werk te kry en suksesvol te word. Op hierdie manier gee ons hulle die lewe en geleenthede terug wat iemand anders van hulle gesteel het. Kyk asseblief na hierdie video oor Fundación Camino a Casa.
http://www.youtube.com/watch?v=gnRa_A-XT_c&feature=related
As jy wil help met die herstel van hierdie jong vroue of om die politieke veldtog van Rosi Orozco te ondersteun wat Mexiko se stryd teen mensehandel lei, kontak asseblief vir Laura Blanchet. My e-pos inligting is: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en selfoon # (Houston, 1.832.785.7159)