Mexiko

Danksy julle voorbidding is Pastoor Isauro en seun Caleb vanoggend bevry!!! Die pastoor is deur die ontvoerders geslaan al is die seun goed behandel. Die gesin moes 'n losprys betaal vir hul bevryding.