Verenigde Koninkryk: Olimpiese Spele en Nasionale Dag van Lof en Gebed

Verenigde Koninkryk: Olimpiese Spele en Nasionale Dag van Lof en Gebed

'Staan op, skyn, want jou lig het gekom' Jesaja 60:1 Die More than Gold-webwerf het nou 'n interaktiewe kaart wat verskillende sending- en gebedsgeleenthede wys wat regoor die VK aangebied word - so kyk daarna of voeg jou geleentheid by: www.morethangold.org.uk/your-church

So terwyl ons voortgaan deur hierdie wonderlike somer, die Paralimpiese Spele binnekort volgende aan die beurt, sal dit die Nasionale Dag van Lof en Gebed by Wembley wees op 29.9.12 www.ndopwembley.com. Wembley het Global Day of Prayer London en sy vennote volle toegang tot die hele stadion gegee om 'n Gebedsbyeenkoms vir die hele kerk te hou. http://vimeo.com/ndopwembley/cometowembley