Hierdie uitstekende video vertel die verhaal van 'n nasie in burgeroorlog wat die afgelope jare heelwat transformasie beleef het. Die president, 'n voormalige rebelleleier wat na Christus gekom het deur die Bybel te lees in sy oerwoudkamp, is nou 'n gebeds- en aanbiddingsleier bykomend tot sy nasionale ontwikkelingspogings. Klik op die aangehegte Youtube-skakel om die video te sien.
http://www.youtube.com/watch?v=I0LhUPOOj5w&feature=youtu.be