Soedan/S. Soedan

Kondig aan: "Verenig in gebed vir Soedan / Suid-Soedan vanaf 19 tot 21 Oktober 2012". Neem 'n bietjie tyd gedurende hierdie 3 dae, waar jy ook al is, om te verenig in gebed vir Soedan/Suid-Soedan. Gebedspilpunt vir hierdie inisiatief in Khartoem. Mag dit versprei na gelowiges op baie verskillende plekke in Soedan en Suid-Soedan na baie ander nasies.