Vir die meeste Moslems is die Hajj die hoogtepunt van hul lewens. Hulle word beveel om ten minste een keer in hul lewe 'n Hajj te maak as hulle in staat is. Hierdie jaar sal die Hajj op 24 Oktober begin en vir 3-4 dae duur. Gedurende hierdie tyd sal miljoene Moslems van regoor die wêreld na Mekka stroom om hierdie Islamitiese heilige daad uit te voer. Bid dat Moslems die Here Jesus sal leer ken.
Hajj 2012 Gebedsvideo op YouTube
http://www.youtube.com/watch?v=1ZwGT2K8JH8
4 Dag gebedsgids
http://www.pray-ap.info/hajj