In Mosambiek het misdaad in die eerste 9 maande van 2012 met 14% gedaal

In Mosambiek het misdaad in die eerste 9 maande van 2012 met 14% gedaal

Geliefdes, dit is op die nuus dat misdaad in die eerste nege maande van die jaar 2012 met 14% gedaal het in Mosambiek. Lees die artikel by
http://www.clubofmozambique.com/pt/sectionnews.php?secao=mocambique&id=23751&tipo=one
(Jy kan dit met Google Translator vertaal.)

Prys God hiervoor en bid dat God groter dinge in die nasie sal doen.

O Deus, perdoa-nos e sarar a nossa terra! "O GOD! VERGEWE ONS SONDES EN GENEES ONS LAND, MOSAMBIEK!" Toestand is krities, vertraging is gevaarlik, aanhoudende voorbidding 'n dringende behoefte...dissipels maak-'n topprioriteit...in Mosambiek.

"Totdat die Gees uit die hoogte oor ons uitgestort word en die woestyn 'n vrugbare akker en die vrugteboord as 'n bos gereken word."
Jes 32:15

"Daar was nog nooit 'n geestelike ontwaking in enige land of plek wat nie in verenigde gebed begin het nie." A.T Pierson