Die Opstanding is 'n groot rolprent wat die verhaal sal vertel van die opstanding van Jesus Christus en die gebeure van die veertig dae wat gelei het tot sy hemelvaart.
Nuusberigte oor The Resurrection Project:
• http://www.christianpost.com/news/the-resurrection-hollywood-producer-aims-for-gods-sequel-to-the-passion-72127/
• http://mobile.wnd.com/2012/11/passion-of-the-christ-sequel-looking-for-you/
Meer inligting oor die projek: http://myresurrectionproject.com/deals/the-resurrection-project/
Uitvoerende vervaardiger – David Wood
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Kom ons bid dat die Here verheerlik sal word in hierdie poging om Sy opstanding uit te beeld. Bid vir eenheid, wysheid en voorsiening vir die beplanningspan en vir David Wood wat hierdie poging koördineer.