'n Kort videogreep oor die komende verkiesing en die veldtog wat nou plaasvind. Bid asseblief vir 'n eerlike verkiesing en vir regverdige leierskap vir hierdie nasie van SE-Asië wat korrupsie sal uitskakel en die godsdienstige en politieke vryheid van al Maleisië se mense sal handhaaf.