Christelike Gevangenes in Soedans-tronke

Christelike Gevangenes in Soedans-tronke

Die regering het Christenwerkers in Khartoem toegeslaan. Hulle het sowat 150 buitelandse werkers gedeporteer. Dit is moeilik om te weet hoeveel nasionale Christenwerkers gearresteer is. Geskatte getal is ongeveer 55.

Ons sal gebed waardeer:
1 vir die vrylating van die gelowiges
2 vir God se teenwoordigheid om by hulle te wees
3 vir genade en krag vir hulle gesinne in Soedan
4 vir godsdiensvryheid in Soedan
5 dat God die gruweldade van hierdie regime sal ontbloot
6 die mense van Darfoer, Nubaberg en Blou Nyl provinsies wat onder lugbombardemente en aanvalle deur die gewapende magte van die regering van Soedan is
7 Menseregte-aktiviste en politici wat vryheid en geregtigheid soek en nou in die tronk is vir hul standpunt teen die gruwels van die regering.
8 die staatsamptenare 'n 'Saul-ervaring' te hê. Genesis 50:20 U wou my kwaad aandoen, maar God het dit ten goede bedoel om te volbring wat nou gedoen word, die redding van baie lewens.