Mianmar: SEAPC Yangon 2013

Mianmar: SEAPC Yangon 2013

Suidoos-Asië Gebedsbyeenkoms

26 tot 28 November 2013

U word hartlik uitgenooi om saam met ander broers en susters van Thailand, Laos, Kambodja, Viëtnam, Filippyne, Singapoer, Brunei, Indonesië, Oos-Timor, Maleisië, Mianmar en ondersteunende nasies deel te wees van hierdie Byeenkoms.

Want Suidoos-Asië sal gevul word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die see bedek. Habakuk 2:14

Plek: Excel Treasure Hotel

520, Kaba Aye Pagodaweg, Shwe Gone Dine, Bahan Tsp. Yangon, MYANMAR

Rig asseblief alle navrae aan Adeline Teh Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. .