Student Volunteer Movement 2 (SVM2) kondig graag die 2013 datums vir die “21 Days for Global Harvest”-gebedsveldtog aan. Dit sal van 29 September – 19 Oktober 2013 plaasvind.
“21 Days For Global Harvest” moedig plaaslike kerke, kampusbedieninggenootskappe en Bybelskole aan om kleingroepgebed te bevorder vir geestelike ontwaking in die liggaam van Christus wat lei tot globale oes onder die onbetrokkendes oor 'n tydperk van 21 dae. 'n Daaglikse gebedsgids help om fokus op ons gebed en voorbidding te bring. Dit is 'n geleentheid om ons gebede van regoor die wêreld te fokus op God se heerlikheid onder die onbetrokkenes.
'n Nuwe bygewerkte video sal binnekort op ons webwerf beskikbaar wees wat jy kan gebruik om die Gebedsveldtog ( http://21daysofprayer.net/get-involved/spread-the-word/ ) onder jou kiesafdeling te bevorder. Moenie vergeet om self te registreer vir "21 Days" ( http://21daysofprayer.net/get-involved/21-days-registration/ vir “21 Days” en onderneem om ook deel te neem nie.
Joel Iyorwa
21 Days of Global Harvest-koördineerder
Selfoon - +66 8427 82683 / E-pos - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. / Webwerf - www.SVM2.net / Abandoned Times Blog – www.SVM2.net/abandonedtimes/