'n Wêreldwye oproep vir 40 Dae van Gebed, Vas en Bekering vanaf 6 Augustus tot 14 September 2013 wat 'n hoogtepunt bereik in 'n Internasionale Dag van Gebed, Vas en Bekering op Saterdag 14 September 2013 (ook Yom Kippur)
- Bid vir 'n wêreldwye uitstorting van die Heilige Gees vir herlewing en transformasie van die nasies van die wêreld.
- Bid dat 'n biljoen mense Jesus Christus as hulle Here en Verlosser sal vind.
- Bid vir 'n einde aan aborsie en dat God die gety van dood en onsedelikheid wat die nasies van die wêreld oorspoel, sal terugdraai .
- Bid vir 'n vermenigvuldiging van gebed, lof en aanbidding tot God regoor die wêreld soos nog nooit tevore nie, om groot eer aan God te bring.
http://www.nationaldayofprayer.com.au/billion-souls-revival-prayer-call