Print this page

21 Dae vir Global Harvest 2013

21 Dae vir Global Harvest 2013

Dit is 'n jaarlikse wêreldwye gebedsveldtog vir die vervulling van die Groot Opdrag in hierdie geslag. Dit is 21 opeenvolgende dae van hartstogtelike gebed en voorbidding op hartvlak, op soek na God om betekenisvol te beweeg, sodat Sy koninkryk onder die oorblywende onbereikte en onbetrokken mensegroepe kan kom. Individue, kerke, para-kerklike bedieninge, kampusgenootskappe, sendingorganisasies kom daagliks in klein groepies vir 30 minute tot 1 uur bymekaar om "in die gaping te staan" (Esegiël 22:30) vir persoonlike herlewing en geestelike ontwaking in die liggaam van Christus wat lei tot 'n oorgegewe fokus op die vervulling van die Groot Opdrag. Individue en groepe teken aan op die webwerf en neem (vir die doel van die 21 Dae Gebed), 'n onbereikte en onbetrokken mensegroep aan en wy dan 29 September - 19 Oktober 2013 aan bid vir die beweging van God onder die mensegroep.

Vir verdere besonderhede, kontak asseblief vir Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. . Jy kan ook aanmeld by www.21daysofprayer.net/