Print this page

Die IPC-webwerf

Die IPC-webwerf

Die webwerf bestaan uit die volgende afdelings, en ons sal dit waardeer as u ons op die volgende maniere kan bystaan:

1. Tuis: Stuur asseblief vir ons nuus van internasionale gebedsverwante belangstelling soos komende inisiatiewe en konferensies. Ons sal ons kalender gereeld bywerk met sulke datums.

2. Streke: Stuur asseblief vir ons strategiese gebedsversoeke en waarskuwings vir jou nasie of streek.

Stuur asseblief jou voorstelle aan die IPC-administrateur Cheryl Sharps by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.