Print this page

Die toekoms van Sirië - Vlugtelingkinders in 'n krisis

Die toekoms van Sirië - Vlugtelingkinders in 'n krisis

Hierdie kaart wys hoeveel kinders uit Sirië gevlug het na Libanon (385 007), Jordanië (291 238), Turkye (294 304), Irak (77 125), Noord-Afrika (7 629) en Egipte (56 154) (vanaf 31 Oktober 2013). Let daarop dat die getalle kinders weerspieël wat by UNHCR in hierdie lande geregistreer het. Die werklike aantal kindervlugtelinge is hoër, aangesien nie alle kinders en gesinne registreer nie.

Om meer te wete te kom oor Siriese vlugtelingkinders in Jordanië en Libanon, verken, deel en laai The Future of Syria: Refugee Children in Crisis af by www.unhcr.org/futureofsyria #FutureOfSyria