1 Bid asseblief teen die dreigement van geweld wat in Libanon uitbreek.
2 Bid dat die leuens wat mense glo, blootgelê sal word. Sluit aan by ons gebed en sê Here gee ons meer tyd!
Bid dat die Here die deure van evangelisasie wyd oophou.
3 Bid saam met ons vir die afbreek van die sluier van mense se oë sodat hulle Jesus die Messias kan herken en Hom as Here en Verlosser kan aanvaar.
4 Bid vir meer arbeiders in die veld aangesien die oes wit is
Wees geseënd en dankie dat jy saam met ons staan!
Van Libanese vriende wat werk om Siriese vlugtelinge te help en ook hul eie mense