Alles gaan nie goed met Mosambiek nie. Gewapende konflik vind in verskillende dele van die land plaas. Die burgery is bang - dit is soos om terug te keer na burgeroorlog. Daar is 'n veldtog van destabilisering wat op die land gebring word. Die spanning word verhoog deurdat dit vanjaar verkiesingsjaar is.
Staan asseblief in Gebed vir Mosambiek in hierdie tyd. Bid onophoudelik dat daar herlewing in die land sal wees en nie burgeroorlog nie. Gee asseblief aan ander in jou area van invloed en versoek hulle om vir Mosambiek te bid.
Vind hieronder 'n paar stories wat die huidige stand van die nasie toon.
http://allafrica.com/stories/201401062584.html
http://allafrica.com/stories/201401080890.html?aa_source=slideout
http://allafrica.com/stories/201401080867.html
http://allafrica.com/stories/201401081357.html
Dankie.
Madukauwa David