Print this page

Sirië se kinders roep vir Vrede

Sirië se kinders roep vir Vrede

Terwyl wêreldleiers bymekaarkom om Sirië se toekoms te bespreek, stuur kinders 'n boodskap aan die leiers wat verduidelik wat vrede vir hulle beteken. Wanneer al wat jy in Sirië hoor van oorlog is, is dit belangrik om te luister na die stemme van kinders wat vra vir vrede. Deel asseblief hierdie hartverskeurende video hieronder met jou vriende en gee, bid en bepleit op enige manier wat jy kan. Versterk die stem van Sirië se kinders as wêreldleiers en Siriese afgevaardigdes vir die eerste keer in drie jaar vergader. Kyk na hierdie video http://www.wvi.org/syria-crisis/video/starvation-war-crime gee dit asseblief deur aan al jou netwerk. World Vision nooi kerke en gebedsnetwerke regoor die wêreld om 'n gebedswake met 'n kers of selfoon op 14 Maart (die 3de Jaar herdenking) vir die kinders van Sirië te hou. Ons vra die Here om leiers se harte sag te maak en na die smekinge van vrede te luister. http://www.wvi.org/syria-crisis/video/starvation-war-crime Plaas asseblief hierdie en deel dit vir jou plaaslike kerkkalender. Lilian Schmid
Nasionale Gebedstrategie vir die Tien domeine