Gebruik hierdie skakel om uitstekende artikels met prente te vind om in jou gebede te gebruik vir die genesing van die konflik in Sirië wat nou meer as 100 000 lewens geëis het, mans, vroue en kinders. Hou asseblief aan om te bid vir Sy vrede om hierdie land te bedek en vir onderhandelinge om dit te beëindig.
Klik
hier vir meer besonderhede!