18-22 Junie, Skopje, Masedonië
Hier is 'n paar gebedsbekommernisse van Pastoor Venco Nakov wat saam met 'n span ander hierdie belangrike geleentheid reël wat veral op die Balkanlande sal fokus:
1. Bid dat die regte mense van die Balkan sal kom.
2. Bid dat die effek van hierdie Europese trompetroep 'n impak op die hele Europa sal hê.
3. Bid dat die Here ons sal help om al die uitgawes te dek.
4 Mag die Here ons wysheid gee hoe om dit te doen.
Vir meer inligting, kontak asseblief
Venko Nakov <Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.>