Print this page
Pakistan vervolging
19 April 2014
Haroon (22), 'n Christen-jeug, is deur 'n Moslem-medewerker, Farooq, in Pakistan doodgeskiet. Farooq het daagliks met Haroon se Christelike geloof gespot en hom tot Islam probeer bekeer sodat hy kan
trou met 'n ryk, pragtige Moslem meisie. Op Haroon se weiering het hy hom in die kop geskiet. Haroon is op slag dood.
Bid asseblief vir die beskerming van God se volk in die nasie en vir die omverwerping van die gees van geweld en vervolging daar.
Altaf en Eileen Naseem