Kyk gerus na die video op die voorblad van hierdie webwerf. Dit is ’n verslag oor die werk van Poncho Murguia en ander in sy netwerk in die voormalige “moordhoofstad van die wêreld” wat nou deur verenigde gebed getransformeer word. Jy sal deur die Here aangemoedig word om Hom te glo vir Sy deurbraak in jou eie stad, maak nie saak hoe moeilik die situasie mag wees nie!
Webwerf skakel:
www.transformourworld.org/en/blogs/14940-transformation-now-cuidad-juarez-mexico