"Hou asseblief aan bid. Meer as 50 mortiere val vandag op die huise en strate in Damaskus. God beskerm. Maak 'n deur oop vir Christene om uit te gaan."
Kom ons bid vir die beskerming en versterking van ons broers en susters in Sirië en vir die genesing van hierdie nasie wat so verwoes is deur voortdurende burgeroorlog.