IPC: Connections
Nou meer as ooit tevore moet ons ons knieë voor die Here kry en intree vir Noord-Afrika. Die rusteloosheid, die skudding wat plaasvind, die vrae, twyfel en verwondering. Die vrese,…
Sarah Plummer wat gebed koördineer vir hierdie groot humanitêre organisasie wat in ongeveer 100 nasies werk, het ons laat weet van 'n paar nuttige gebedsbronne wat beskikbaar is vir jou…