Uittreksel uit Stratfor, 26 Maart 2015 Die gebeure van die afgelope week het baie bespreking oor die Islamitiese Staat se uitbreiding geskep. Eers was daar die gewapende aanval op 18…
Ons het die afgelope maande vir vier mense in die tronk in Noord-Korea en China gebid ter wille van die Evangelie. Die Suid-Koreaanse pastoor Kim Jung-Wook dien 'n lewenslange vonnis…
SEOUL, SUID-KOREA-3-6 Maart 2015, by die Koreana Hotel, het 28 internasionale en 26 plaaslike leiers bymekaargekom om te beplan vir die World Youth Prayer Assembly (werktitel) wat vir 2016 of…
Volgens jou geloof sal dit aan jou gedoen word. (Matteus 9:29) Om deur iets te bid kan soos volg gedefinieer word: "Bid jou weg in volle geloof; kom tot die…
(CNN) – Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die VN, het Saterdag amptenare in die omstrede Sentraal-Afrikaanse Republiek gewaarsku om nie die foute te herhaal wat tot die Rwanda-volksmoord 20 jaar gelede…
Die skrywer van hierdie e-pos is Dr.Emanuel Tanay, 'n bekende en gerespekteerde Duitse psigiater. 'n Man wie se familie voor die Tweede Wêreldoorlog Duitse aristokrasie was, het 'n aantal groot…
'n Ambisieuse projek wat op God se hart lê, is die opwekking van 'n hele nuwe generasie leierskap vir Christus en Sy sending in ons wêreld . Konsekwent deur die…
"Die ISIS-kanker het metastaseer," verkondig 'n Wall Street Journal-artikel op 23 Maart. Die Islamitiese staat bou 'n streeks- en wêreldnetwerk om van ander nasies te werf en aan te val.…
(Aangepas uit Dr. Peter Hammond se boek: Slavery, Terrorism and Islam: The Historical Roots and Contemporary Threat, 2010) Islam is nie 'n godsdiens nie, en ook nie 'n kultus nie.…
(Uit Stratfor The Geopolitics of Russia: Permanent Struggle, 15 April 2012) Vanuit die Russiese oogpunt is dit noodsaaklik om 'n invloedsfeer te skep wat Rusland na sy relatief verdedigbare imperiale…
http://www.wnd.com/2015/01/obama-army-deploys-to-tel-aviv-to-topple-netanyahu/ TEL AVIV - 'n Konsultasiefirma wat feitlik geheel en al bestaan uit voormalige personeellede van president Obama se herverkiesingsveldtog is gehuur om 'n verkiesingspoging in Israel uit te voer…
'n Uitnodiging na die Laaste Gebed-inisiatief vir Noord-Korea In September 2011 het leiers, gebedsvegters en voorbidders wat die Here dien regoor nasies en verskillende sektore van die samelewing in Seoel,…