Hierdie voorstelle en aanbevelings kom van die Children in Prayer globale konsultasie. Vir meer inligting of om betrokke te raak, kontak asseblief Tety Irwan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of Irma Chon Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
MIDDEL OOSTE
Strategie om kinders van Egipte en die Midde-Ooste op 'n nuwe werklike effektiewe en praktiese manier te verbind. (Uit verskillende agtergronde)
Skeppende kunste aan kinders (Musiek, dans en skilderkuns) en ook ander kreatiewe idees.
Nuwe idees in die media om uit te reik na kinders van hierdie tyd op 'n uitdagende en bemoedigende manier.
NOORD-AMERIKA
A. Identifiseer gebedsnetwerke wat tans bestaan. Vra mense om te deel wat hulle doen as 'n verslag. Ons kan kategoriseer wat gebeur.
B. Identifiseer bestaande bedieninge om hierdie te ondersteun, veral gefokus op die jeugbedieninge, waarvan baie reeds interkerklik is om dit na 'n ander vlak te bring.
Koppel hierdie (intergenerasie aan 4-14 venster)
Visie om 24-7 huis van gebed te sien (intergenerasionele visie)
Opvolg om die volgende stap te bepaal.
Moontlikheid: plaaslike bladsye op IPC webwerf
EUROPA
Begin by een gemeente plaaslik à loodsprojek
Doen gesinsgerigte aktiwiteit. Wetgewing/ouers moet teenwoordig wees.
Musiek/ musiekblyspele/ dissiplinering (JCPPII- Kore in Finland)
Mammas in gebed/ Deborah staan op!
Gebedsdrieling vir kinders
AFRIKA
Gebed: Bid vir oop deure om na die kinders en jeugdiges te kan uitreik.
Aksie: Om uit te reik na hulle in plaaslike kerke, buurte en gemeenskappe en ook netwerke met diegene wat kinderwerkers is sodat ons ons gebedselemente met hulle saambring/deel.
Identifiseer jeugdiges en ondersteun jeugdiges en kinders met talente.
Vind/ontdek die behoeftes van hierdie kinders en jeugdiges en kry hulle ondersteun.
INDIA
Databasisontwikkeling van kerke, denominasies, Para-kerke wat onder kinders en jeug werk. Sperdatum 31 Jan 2014. Onasis sal die beskikbare inligting instuur
Visiebepaling en netwerkvorming (staat of streek). Streeksleiers sal dit aanbied.
Identifisering van uitdagings wat kinders en jeugdiges in die gesig staar. Streeksvergaderings sal hierdie taak uitvoer.
IPC - SUIDOOS-ASIË
Verhoog bewustheid onder kerke deur voorspraak (gebruik ook die webwerf as 'n hulpmiddel)
Verskaf inligting oor wat en hoekom om te bid om gebed aan die brand te steek
Samewerking - vennootskap vir opleiding.
SUID-AMERIKA/ BRASILIE
Om spanne toe te rus en op te lei om kinders en jeugdiges te bereik volgens die konteks waar hulle woon. Voorbeeld: Spanne gaan na straatkinders, wat dikwels dwelmverslaafdes is, en bid vir hulle. Aan jongmense in universiteite of kollegestudente.
Om die webwerf beskikbaar te stel aan entiteite soos dagsorg en skole en hulle die beskikbaarheid aan die span te bied om saam met hulle kerne van gebed te gaan ontwikkel.
Om 'n toepassing te skep, 'n gebedstoepassing vir tieners en jeugdiges
Die toepassing moet ook die volgende insluit:
- Gebedsversoek à internasionaal, nasionaal
- Gebedstrategieë
- Kontak jong intersessors
- Hoe om 'n jong intersessors te word
- En meer