Skrywer: George Barna
Die doel van die boek is om die leser te oortuig dat kinders die belangrikste aspek van die kerk is. Goeie hulpbron om leiers te inspireer om op kinders te fokus.
Amazon: https://www.amazon.com/Transforming-Children-into-Spiritual-Champions/dp/080101879X
Uitgewer: Baker Books