Woensdag, 22 Maart 2017 11:18
International Justice Mission is 'n wêreldwye organisasie wat die armes beskerm teen geweld in die ontwikkelende wêreld. Hul wêreldwye span sluit meer as 750 prokureurs, ondersoekers, maatskaplike werkers, gemeenskapsaktiviste en ander professionele persone…