Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 26 Julie 2012 20:07
Londen is oorspoel met baie Christelike groepe wat regoor die stad bedien en daar is baie ander regoor die Britse Eilande. Bid asseblief vir: 'n span voormalige Olimpiërs bekend as 'Kapelane van die…
Vrydag, 06 Julie 2012 19:07
Die Londense Paralimpiese Spele duur van 29 Augustus tot 9 September. Britse kerke organiseer vieringe en aktiwiteite vir hierdie Spele, maar kritici wonder of kerke geïnspireer sal word om hul eie fasiliteite vir…
Dinsdag, 10 Julie 2012 09:17
Wanneer die wêreld se beste atlete volgende week (W/B 16 Julie) by die Olimpiese Dorp begin aankom om voor te berei vir die begin van die Londen 2012 Spele, sal hulle begroet word…
Maandag, 13 Mei 2013 17:00
Statistieke wat deur die Kerk van Engeland vrygestel is, toon 'n toename in die aantal jongmense wat weeklikse kerkdienste bywoon, benewens 'n toename in volwasse en kinderdoop. Die aantal mense wat Kersdienste bywoon,…
Donderdag, 01 Maart 2012 16:15
Verskriklik baie beplanning het plaasgevind vir die veiligheid van die Olimpiese Spele. Die beplanning het begin voordat ons die bod in 2005 gewen het en dit het voortgegaan. Verlede week het 'n skyn-terreuraanval…
Vrydag, 20 Julie 2012 18:28
Fusion bring mense van 15 lande om deel te neem aan 'n Pelgrimstog van Hoop tydens die Olimpiese Spele. Vanaf 22 Julie sal 75 mense van Suid-Amerika, Afrika, Europa, China en Australië gemeenskappe…
Vrydag, 07 September 2012 11:02
Murderball, wat die Verenigde State se rolstoelrugbyspan gevolg het tydens hul 2004 Paralimpiese veldtog, het 'n reeks gloeiende kritiese resensies van die fliekkritici versamel. Die rolprent sentreer op die VSA en Kanadese spanne,…
Vrydag, 17 Augustus 2012 10:55
’n Afvaardiging van meer as 40 kerkleiers uit 12 van die nasies waar groot sportbyeenkomste oor die volgende paar jaar gaan plaasvind, het vandeesweek in Londen vergader om te leer uit die waardevolle…
Vrydag, 24 Augustus 2012 10:48
Vier Paralimpiese vlamme is aan die bopunt van die hoogste pieke van Engeland, Wallis, Skotland en Noord-Ierland aangesteek voor volgende week se Spele. Hulle is geskep op Noord-Ierland se Slieve Donard, Snowdon in…
Donderdag, 30 Augustus 2012 15:57
Stoke Mandeville-stadion, die geboorteplek van die Paralimpiese beweging, gaan die wêreld se eerste Paralimpiese openingsaand gemeenskapsfees aanbied. Luidens 'n nuusverklaring sal volwassenes en kinders met verskillende vermoëns saam pret hê by die geleentheid.…
Bladsy 392 van 606