Maandag, 27 Februarie 2012 14:14
Compass Direct News (CDN) berig dat Christene in Turkye, ondanks 'n paar belowende verwikkelinge, steeds gebuk gaan onder aanvalle van private burgers, diskriminasie deur laer-vlak regeringsamptenare en belastering in beide skoolhandboeke en nuusmedia,…