Vanoggend het ek wakker geword en was so gefrustreerd oor al die goed waarmee ek besig is om hierdie ateljee oop te kry. Ek was op die punt om my mond oop te maak en te begin kla toe ek iets onthou wat so 'n jaar gelede met my gebeur het.