Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Woensdag, 12 Januarie 2011 14:08
Om 07:00 Viëtnamese tyd het sowat 500 polisie, soldate en brandweerbeamptes met stootskrapers by pastoor Quang se skool opgedaag en die eiendom afgebreek. Pastoor Quang, (een van die sogenaamde 'Mennoniet Ses' wat in…
Maandag, 02 Augustus 2010 09:26
'n Bende jeugdiges het 'n huiskerk aangeval terwyl die gemeente aan Viëtnam se suidelike sentrale kus aanbid het. Die jeugdiges het die mure van die huis stukkend geslaan en verwoesting in die binneste…
Maandag, 28 November 2011 22:02
'n Huiskerk in Hanoi staar onsekerheid in die gesig oor waar om te aanbid nadat gewapende mans hul vergadering opgebreek het en 'n dosyn Christene, insluitend vroue en kinders, ernstig beseer het. Drie…
Saterdag, 28 Mei 2011 09:06
Ongewapende Viët-Hmong-betogers is die teikens van helikopteraanvalle langs die noordelike Viëtnam-grens. Troepe reageer op vreedsame Hmong-massabyeenkomste wat menseregte en grondhervormings soek. Die helikopters het baie van die betogers in die berge gedwing. Vision…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:43
Drie-en-sestig Christelike pastore en kerkleiers bly opgesluit in betreurenswaardige omstandighede in vier gevangeniskampe rondom Viëtnam net dae nadat godsdiensleiers owerhede daarvan beskuldig het dat hulle probeer om godsdienste in die land te vernietig.…
Dinsdag, 09 November 2010 19:04
Sedert Augustus het duisende gewapende soldate, polisie en veiligheidsmagte probeer om Christene wat weier om by 'n staatsgoedgekeurde kerk aan te sluit 'uit te wis'. Die veiligheidsmagte is 'strategies geplaas' om Christene in…
Donderdag, 19 September 2013 19:13
Twee kerke in Viëtnam het die aandag getrek van plaaslike owerhede wat later beveel het dat hulle gesluit moet word, berig Open Doors USA. In Mei was 'n groep gelowiges op pad na…
Woensdag, 12 Januarie 2011 14:17
In 'n sentrale regering se onderdrukking van die Protestantse Christendom in Viëtnam, is honderde Christene van 10 noordelike provinsies uitgesluit van 'n Kersviering wat op 19 Desember sou plaasvind toe die polisie die…
Dinsdag, 26 April 2011 08:51
Owerhede in Viëtnam het langverwagte openbare Paasfeesvieringe in Hanoi, wat vir Vrydag en Saterdag (15-16 April) beplan is, verhoed nadat hulle 'n mondelinge belofte aan organiseerders gegee het dat die geleenthede sou voortgaan.…
Donderdag, 11 Oktober 2012 13:13
Te midde van bewerings van kiesersbedrog het Hugo Chavez nog 'n ampstermyn van ses jaar gewen met 54% van die stemme. Volgens berigte is baie Venezolane in die Verenigde State teleurgesteld deur die…
Bladsy 243 van 606