Die Wêreldgebedsbyeenkoms, in 2012, is in Jakarta, Indonesië by die Sentul Internasionale Konvensiesentrum gehou. Dit was wat ons 'n "once in a generation"-byeenkoms genoem het.
Die IPC het 3 jaar daaraan bestee om die geleentheid te fasiliteer, wat meer as 9 000 leiers uit meer as 86 nasies byeengebring het en geëindig het met een van die wonderlikste gebedsbyeenkomste in die geskiedenis - met meer as 100 000 mense in 'n drie-generasie vier uur gebedsbyeenkoms in die nasionale stadion met verbindings per satelliet na 374 ander stadwye byeenkomste het na raming 3,5 miljoen mense bekyk.
Dit was 'n inspirerende tyd toe nuwe verbindings gevorm is, harte verander het en mense dieper in Gebed en Sending geroep is.
Kyk hierdie video vir die volle storie!