Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 27 Augustus 2010 13:26
Organisasies wat saam met haweloses werk, die land se grootste opposisieparty, die politieke party wat waarskynlik na die herfsverkiesing in Praag sal lei en hawelose mense self spreek hulle almal uit teen die…
Donderdag, 29 Augustus 2013 21:04
’n Gespanne kalmte het teruggekeer na die Tsjeggiese Republiek waar amptenare sê sowat 100 ver-regse aktiviste is aangehou in gewelddadige betogings teen sigeuners, ook bekend as Roma. Amptenare het gesê inhegtenisnemings is gemaak…
Woensdag, 25 Augustus 2010 12:12
Ondersteuners van wyle president Lech Kaczynski van Pole weier om 'n kruis wat hulle buite die presidensiële paleis in Warskou geplaas het, af te haal, 'n stap wat politieke spanning tussen sekulariste en…
Donderdag, 19 Januarie 2012 14:24
Die Costa Concordia, wat vermoedelik die grootste vaartuig is wat onder die Italiaanse vlag vlieg, het Vrydag rotse in vlak water langs Italië se weskus getref. Die vaartuigkaptein wat daarvan beskuldig word dat…
Donderdag, 23 Mei 2013 19:57
Herman Van Rompuy, president van die Europese Raad, het kommer uitgespreek oor Europa se 'energiedilemma'. Met die opening van die Europese sakeberaad Woensdag in Brussel, het hy gesê: 'Dit word nou duidelik; Europa…
Donderdag, 16 Junie 2011 14:33
In Februarie 2011 het die Wêreldgesondheidsorganisasie Moldawië as die wêreld se voorste nasie in alkoholverbruik per persoon genoem, berig Mission Network News. Verslae toon dat die gemiddelde Moldawiër jaarliks 18,22 liter alkohol verbruik—drie…
Maandag, 18 April 2011 21:39
"Ons leef in geglobaliseerde tye wat veroorsaak dat groepe onseker voel oor hul identiteit wat geradikaliseer en geslote geword het eerder as oop vir ander," het die direkteur van die Kerk en Samelewingskommissie…
Donderdag, 29 November 2012 19:18
Volgende jaar se Wêreldbiddag sal nie op Maleisië, Chili of Kameroen fokus nie (soos die laaste drie gedoen het), maar op ons buurland Frankryk. Terwyl Frankryk dikwels as 'n Katolieke land beskou word,…
Donderdag, 21 Maart 2013 21:04
'Die hele rykdom van die Kerk is tot die land se beskikking sodat ons c 'n staan op ons eie voete en nie op buitelanders staatmaak nie,' het aartsbiskop Chrysostomos gesê nadat hy…
Maandag, 17 Januarie 2011 20:34
Die Europese Kommissie het onder skoot gekom vir die vervaardiging van meer as drie miljoen kopieë van 'n EU-dagboek vir sekondêre skole wat geen verwysing na Kersfees bevat nie. Meer as 330 000…
Bladsy 551 van 606