Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Vrydag, 13 Mei 2011 20:12
Die aartsbiskop van York het verlede week op BBC Radio 2 besin oor Sting se lirieke 'They Dance Alone'. Hy het verduidelik dat Chileense vroue tydens die Pinochet-bewind foto's van verlore geliefdes op…
Sondag, 29 September 2013 19:57
Bertolt Meyer, die akademikus bekend as “die bioniese man”, het gister gesê wetenskaplikes en ingenieurs moet nie toegelaat word om sekere tegnologiese vooruitgang op die ope mark bekend te stel sonder ’n vooraf…
Donderdag, 02 Mei 2013 19:50
Ann Widdecombe het ’n beroep op Christene gedoen om druk op die Britse regering uit te oefen om op te tree teen die vervolging van Christene oorsee – en om te keer dat…
Maandag, 24 September 2012 20:09
Die Kerk van Engeland het beweer dat banke die mense wat vir hulle werk, korrupteer. In 'n skerp verslag voer die Kerk aan dat bankwerknemers met hoë morele waardes aangemoedig word om hulle…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Rusland se ingryping in die Oekraïne is 'n groot bekommernis vir Pole wat vrees dat Moskou dalk 'n inval in hul land beplan. Dit het glo daartoe gelei dat toenemende getalle Pole by…
Donderdag, 26 Maart 2015 00:00
Kerke het hul deure oopgemaak in die nasleep van Dinsdag se Germanwings Airbus-ongeluk in die Franse Alpe, wat al 150 mense aan boord dood is. Sestien van diegene wat gesterf het, was tieners…
Maandag, 23 Maart 2015 00:00
Op die oomblik ondersteun Turkye magte wat vorm om Mosoel van IS terug te neem deur Amerika te help om Siriese rebellemagte in Turkye op te lei en toe te rus, grensveiligheid te…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Beide Oekraïense magte en Russies-gesteunde rebelle het die meeste van hul swaar artillerie van die voorste linie teruggetrek in ooreenstemming met 'n wapenstilstandsooreenkoms in Februarie, het die Oekraïne se president laat Maandag gesê…
Saterdag, 14 Maart 2015 00:00
Hongarye se minister van buitelandse sake sê sy land het die Internasionale Strafhof (ICC) gevra om die 'brutale optrede' wat deur die Islamitiese Staat-groep teen Christene gepleeg is, te ondersoek. Minister Péter Szijjártó…
Vrydag, 06 Maart 2015 00:00
Diskriminasie teen Christene word 'geïgnoreer' deur regerings en howe, het LP's van regoor Europa gewaarsku in die nasleep van 'n reeks sake wat die regte van Britse werkers behels om kruise te dra…
Bladsy 514 van 606