Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 26 Mei 2011 18:41
Brittanje is die derde ergste land in Europa vir druk op gesinne, volgens 'n indeks wat deur die Relationships Foundation saamgestel is. Die dinkskrum se nuwe gesinsdrukmeter vergelyk die druk op gesinne in…
Donderdag, 08 Augustus 2013 19:33
Brittanje huisves die derde grootste volume internetpornografie ter wêreld en is die tuiste van meer as 'n halfmiljoen webwerwe, volgens 'n skokkende opname. Daar is meer as 52 miljoen bladsye van pornografiese inhoud…
Dinsdag, 05 April 2011 16:41
Biskop Michael Nazir-Ali het gewaarsku dat Brittanje nie meer 'n vrye samelewing is waar gewete gerespekteer word nie. Die biskop het tydens die Christelike Uitsaairaad se jaarlikse konferensie gepraat en gewaarsku dat 'inbreukmaking…
Dinsdag, 01 Junie 2010 16:20
Tegnologie en die druk van die moderne lewe word vandag geblameer vir die skep van 'n epidemie van eensaamheid, aangesien toenemende getalle mense op die internet staatmaak om met vriende en familie te…
Dinsdag, 07 September 2010 12:05
Edmund Adamus, ’n raadgewer van die aartsbiskop van Westminster, het gesê vyf dekades van liberalisering van aborsie- en gayregtewette het Brittanje meer anti-Katoliek gemaak as lande waar Christene aan gewelddadige vervolging onderwerp kan…
Maandag, 02 April 2012 10:55
Die kerklike landskap is besig om te verander en nuwe sendingbewegings groei uit, of in sommige gevalle weg van tradisionele kerkmodelle. Die uitdaging is: hoe oud en nuut lank in die toekoms kan…
Maandag, 12 Desember 2011 12:07
Die oggend-na-pil sal regdeur Desember gratis aan vroue uitgestuur word onder 'n 'vulgêre' nuwe skema wat deur kritici gekap is. BPAS, (British Pregnancy Advisory Service), moedig vroue aan om voorraad aan te vul…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:55
’n Driejarige seuntjie is deur sy versorger geleer dat wanneer hy groot is hy met ’n seun of meisie sal kan trou. Die seun se identiteit word beskerm, maar sy ouer het 'n…
Maandag, 15 Oktober 2012 11:01
Boris Johnson, burgemeester van Londen, sê die nasie moet 'verby die Steentydperk beweeg' deur die huwelik te herdefinieer. Hy ondersteun David Cameron se plan om die betekenis van die huwelik te herskryf, en…
Maandag, 17 Januarie 2011 20:35
Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het Dinsdag 'n nuwe voedseldepot in Londen geopen wat meer as 300 ton oortollige voedsel per jaar sal versprei - die ekwivalent van 800 000 maaltye -…
Bladsy 497 van 606