Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Maandag, 17 Januarie 2011 20:45
In 'n nuwe geval van skokkende onverdraagsaamheid is 'n Christelike geestesgesondheidswerker effektief deur haar werkgewers geskors omdat sy haar mening in 'n privaat gesprek met kollegas uitgespreek het en aan hulle 'n boekie…
Saterdag, 19 Oktober 2013 14:29
Christene het hul werk in skole verdedig na aanleiding van sterk kritiek en beskuldigings van proselitisering van die National Secular Society. Die NSS beweer in sy nuwe verslag, 'Evangelisasie in staatskole', dat openbare…
Woensdag, 11 Augustus 2010 16:51
Die hoof van 'n Christelike voorspraakgroep sê Christene moet pogings weerstaan om die definisie van die huwelik te verbreed. Simon Hughes, adjunk-liberaal-demokratiese leier, en wat 'n Christen is en voorheen erken het dat…
Donderdag, 05 Julie 2012 14:21
Christian Concern neem die Prokureursorde en 'n konferensiesentrum in staatsbesit hof toe nadat hulle die groep se huwelikskonferensie gekanselleer het. Die konferensie is deur Christian Concern en die Wêreldkongres van Families gereël om…
Donderdag, 13 September 2012 21:34
’n Christelike raadslid het gepraat van haar teleurstelling omdat sy ontslag uit die Groen Party in die gesig staar omdat sy gay-huwelike teenstaan. Christina Summers, 'n lid van Brighton and Hove Council, is…
Donderdag, 21 Maart 2013 21:28
'n Grafiese ontwerper het beweer dat hy 'n werk by 'n provinsiale hotel naby Colchester geweier is bloot weens sy Christelike geloof. Jamie Haxby (24) is genooi vir ’n onderhoud met Prested Hall…
Donderdag, 10 Februarie 2011 15:52
Die Christelike algemene praktisyn wat verlede maand as 'n regering se dwelmadviseur aangestel is (Sien Gebedswaarskuwing 04-2011) is nou afgedank omdat hy mede-skrywer was van 'n studie wat homoseksualiteit en kinderseksmisdrywe verbind het.…
Dinsdag, 01 Februarie 2011 15:18
'n Christelike dokter wat 'n ferm standpunt teen dwelmgebruik inneem, is aangestel om op die Regering se Adviesraad oor die Misbruik van Dwelms (ACMD) te sit. Dr Hans-Christian Raabe het gesê dat kinders…
Maandag, 11 April 2011 17:27
Die Christen-egpaar van Derby in die hart van die kontroversie oor of paartjies met hoofstroom Christelike sienings oor die huwelik en seksualiteit pleegouers kan word, het weer 'n aansoek om pleeg by die…
Donderdag, 01 Maart 2012 16:12
Die Vereniging van Christelike Finansiële Adviseurs (ACFA) het die regering se besluit om betaaldaglenings te ondersoek, verwelkom. Die Kantoor van Billike Handel moet betaaldaguitleners ondersoek te midde van bewerings dat hulle voordeel trek…
Bladsy 485 van 606