Admin 2

Admin 2

Donderdag, 20 September 2012 14:31
'n Distrikregter wat in die landdroshof in Brighton sit, het vandag aangekondig dat alle aanklagte teen die Christelike pro-lewe kampvegter Andy Stephenson van die hand gewys word. Die saak teen sy mede-kampvegter, Kathryn…
Maandag, 01 Oktober 2012 12:18
’n Christen-evangelis is deur Dartford-landdroste van kriminele aanklagte vrygespreek nadat hy gearresteer is vir die verspreiding van pamflette buite ’n Tesco-supermark. Mnr. Bachoo is in Januarie tydelik gevange geneem en aangekla van openbare…
Maandag, 29 April 2013 16:19
Kerk van Engeland se predikant wat £10-note aan sy West Yorkshire-gemeente uitgedeel het en hulle gevra het om dit te belê om kontant te help insamel, se gebede is verhoor. Ds Richard Steel…
Saterdag, 09 Maart 2013 15:55
Oesbekistan se wet beperk alle godsdiensaktiwiteite ernstig, dit is een van die mees beperkende lande vir godsdiensvryheid in Sentraal-Asië. Maar onderdrukking keer nie 'n Barnabas-gesteunde gemeente om te floreer nie. Lede het vindingryke…
Saterdag, 09 Oktober 2010 06:35
Die 16-jarige Caleb Hanson is vir ses maande uit alle takke van die Chattahoochee Valley-streekbiblioteekstelsel verban weens proselitisasie. Volgens 'n brief aan sy ouers van North Columbus Openbare Biblioteek, het Caleb klante herhaaldelik…
Maandag, 11 Julie 2011 21:26
'n Ateïstiese organisasie wat probeer het om Onafhanklikheidsdag te vier deur baniere te swaai wat ateïsme regoor die Verenigde State bevorder, het 'n groot probleem gehad - die meeste van die vlieëniers wat…
Vrydag, 07 Oktober 2011 13:07
Boston Night of Worship 2011 word gehou by die Agganis Arena op Sondag, 9 Oktober om 18:00, en sal 60+ aanbiddingsleiers en 'n 100-koppige koor bevat. United Night of Worship (UNOW) is 'n…
Vrydag, 11 Januarie 2013 13:10
Sowat 4 224 studente van Amerikaanse en Kanadese kolleges het hulself verbind tot langtermyn-sendingdiens aan die einde van Urbana 12 op Oujaarsaand, twee keer soveel as die laaste Studentesendingkonferensie in 2009. Die konferensie…
Vrydag, 27 Julie 2012 16:48
’n Amerikaanse evangeliese pastoor “dank God” dat hy en twee ander vrygelaat is nadat hulle verlede week in Egipte ontvoer is. Eerwaarde Micheel Louis (61) en die 39-jarige Lissa Alphonse, albei inwoners van…
Maandag, 19 Julie 2010 21:13
CNS News berig dat 63 lede van die Huis en vier senatore (beide Republikein en Demokraat), lede van die Congressional Prayer Caucus, 'n amicus-opdrag ingedien het om die Nasionale Dag van Gebed te…
Bladsy 111 van 143