Gebede vir die bybelloses - 21 Dae Gebedsreeks Featured

Gebedsgidse - - 03 Sep 2020 - Print - Email
Gebede vir die bybelloses - 21 Dae Gebedsreeks

Terwyl jy dit lees, verander God lewens deur Bybelvertaling... en nie net in vreemde lande nie. Elke dag ervaar mense soos jy God se krag terwyl hulle aktief bid vir die projekte wat hulle ondersteun. Dit is jou uitnodiging om in die ervaring te deel deur ons 21-dae gebedsgemeenskap.

Die Verhaal van God

Ervaar God se Liefde eerstehands deur die krag van Sy Woord. Elke dag sal jy wonderlike idees ontvang om na die Skrif te luister en daaroor na te dink.

Sy Woord

Ontdek kreatiewe maniere om die boodskap van elke dag se gedeelte toe te pas terwyl jy vir Bybelloses bid.

Bid vir die Bybelloses

Raak betrokke by 'n toegewyde gemeenskap terwyl jy getrou bid vir diegene wat nog wag om te hoor van God se liefde vir hulle.

Begin die Seed Company 21 Day Prayer Series