BID VIR ONS WERELD SE 1+ BILJOEN HINDOEE BURE
20 OKT - 3 NOV 2019
Ons 3de jaarlikse Hindoe Wêreld Gebedsfokus roep Christene op om 15 dae te spandeer om te leer oor en vir ons wêreld se 1+ biljoen Hindoe bure te bid.
Hierdie 15 dae val ook saam met die belangrike Hindoe-ligfees.
Die insiggewende 32-bladsy gebedsgidsboekies sal jou help om te weet hoe om vir die mense binne hierdie groot en baie diverse wêreldgodsdiens te bid.
Die Hindu World Prayer Guide (derde jaarlikse uitgawe) word nou gestuur.
Gaan na www.15daysprayer.com vir inligting.