Bid vir Zero – 2019 Gebedsgids

Bid vir Zero – 2019 Gebedsgids

'God se Woord in elke taal'

Seed Company is op die voorpunt om die Bybel aan mense te bring wat nog nooit God se Woord gehad het in 'n taal wat hulle verstaan nie.

Hulle werk saam met meer as 1400 globale vennote en dien die plaaslike kerk deur opleiding, konsultasie, befondsing en projekbestuur te verskaf wat lei tot 'n sinvolle, akkurate vertaling in die plaaslike moedertaal. Duisende gebedsgenote verskaf 'n stewige fondament vir die werk.

Met meer as 2100 taalgroepe sonder 'n enkele vers van die Skrif, nooi ons jou uit om by ons aan te sluit om Bybelarmoede nou te beëindig!

Daar is ten minste 100 MILJOEN MENSE wat nie een skrif het wat hulle kan verstaan nie.

Jy Kan Dit Verander!

Teken in en kry jou GRATIS 2019 Gebedsgids .

Die gids sluit in:

Interaktiewe idees vir groei in gebed

Wonderlike verhale van God wat lewens verander deur Bybelvertaling

Dringende, bygewerkte gebedspunte om God se Woord aan ALMAL te bring

Registreer hier: http://www.prayforzero.com/