Ons doel is om gefokusde, vurige, verenigde voorbiddingsgebed van God se mense in elke streek van die wêreld op 14 April te mobiliseer vir die Opwekking van 'n Nuwe Generasie vanuit die 4/14 Venster om die wêreld te transformeer.