Print this page

Dat ons een mag wees sodat die wêreld glo

Dat ons een mag wees sodat die wêreld glo

Ons weet dat die eenheid van alle volgelinge van Christus in die hart van die Here is. Dit was die laaste gebed wat Hy vir Sy dissipels gebid het en vir ons wat eeue later tot geloof gekom het. Ongelukkig het Christene in die algemeen toegelaat dat hulle verdeel word in tienduisende denominasies....