Baie voorbidders wil vir hul predikante of 'n sendeling bid, maar weet nie altyd wat om te bid, of hoe om te bid nie. Hierdie riglyne sal die voorbidders help om meer objektief te bid as om bloot te sê "Here, seën asseblief die persoon, Amen".