Print this page

Gebedsinisiatief vir Noord-Korea, Sept. 2011

Gebedsinisiatief vir Noord-Korea, Sept. 2011

"Want Ek weet watter planne Ek vir julle het, planne om voorspoed met julle te maak en nie teenspoed nie, planne om julle 'n hoop en 'n toekoms te gee." Jeremia 29:11. Hierdie video wys die lewe in Noord-Korea en hoeveel ons gebedsondersteuning nodig is.

Media