Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Donderdag, 02 Junie 2011 14:05
Op 25 Mei is 'n boete gelykstaande aan VS$2 760 en 'n vyf jaar tronkstraf opgelê aan die Christenbekeerling Siaghi Krimo omdat hy Muhammad 'beledig' het ondanks 'n gebrek aan bewyse. Die regter…
Dinsdag, 21 September 2010 14:36
Die Wêreldraad van Kerke (WRK) nooi Christene uit om die Internasionale Dag van Gebed vir Vrede te vier met gebede en liturgieë wat spesiale aandag gee aan vredemakingsprojekte in Afrika. Vanjaar se Dag…
Dinsdag, 18 Mei 2010 17:49
Ongeveer een uit elke vier Christene in Afrika suid van die Sahara glo dat opofferings aan geeste of voorvaders hulle kan beskerm teen slegte dinge wat gebeur, volgens 'n onlangse opname van 19…
Saterdag, 28 Augustus 2010 08:38
Henry Orombi, die aartsbiskop van Uganda, het in 'n toespraak aan 400 Anglikaanse biskoppe in Entebbe, Uganda, gesê dit is tyd vir Afrikane om 'op te staan en vars lewe te bring in…
Vrydag, 17 Februarie 2012 10:31
Anglikaanse leiers van regoor die vasteland van Afrika het 'n emosionele beroep op Moslem-geloofsleiers gedoen om saam met hulle te staan teen 'tragiese geweld wat besig is om ons gemeenskappe te vernietig'. Die…
Saterdag, 14 Augustus 2010 13:56
Soms kry gebiede wat deur een uiterste getref word gou weer 'n slag. In Niger het vyfduisend mense hul huise en oeste verloor toe die rivier die Niger verlede naweek sy walle gebars…
Vrydag, 15 Julie 2011 14:38
Christelike agentskappe waarsku dat miljoene hongersnood in die Horing van Afrika en omliggende gebiede in die gesig staar wat hul ergste droogte in sestig jaar ervaar. Metodiste-predikant Paul D. Critchley het 'n beroep…
Donderdag, 16 Junie 2011 14:21
'n Christen wat in Afghanistan woon, skryf: 'Terwyl die lente-gevegseisoen aan die gang is, onthou asseblief dat dit wat ons in die fisiese sien dikwels die verborge geestelike gevegte weerspieël wat woed. In…
Sondag, 10 Februarie 2013 15:27
Die Zadran-mense is een van die bekendste etniese stamme in suidoos-Afganistan met meer as 'n halfmiljoen wat in die provinsies wat bekend staan as Greater Paktia (GP) en NW Pakistan woon. GP is…
Donderdag, 26 Januarie 2012 19:57
Yusuf al-Qaradawi, 'n Islamitiese geleerde wat sy volgelinge gevra het om Jihadistiese groepe in Jammu en Kasjmir te steun, is volgens regeringsbronne 'n sleutelbemiddelaar in geheime samesprekings tussen die VSA en die Taliban.…
Bladsy 352 van 606