Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Woensdag, 16 November 2011 13:36
Die Moslem-onderwyser van Ayman Labib (17) het hom aangesê om 'n kruistatoeëermerk toe te smeer. Ayman het geweier, maar het eerder nog 'n kruis onder sy klere vertoon. Die ontstoke onderwyser het Ayman…
Vrydag, 19 November 2010 08:53
Dinsdagaand het Moslems minstens 10 huise wat aan Koptiese Christene behoort in 'n dorpie suid van Kaïro aan die brand gesteek oor gerugte dat 'n Christen 'n verhouding met 'n Moslemmeisie gehad het.…
Woensdag, 11 Mei 2011 14:32
Egipte se nuwe politieke bestel het 'n Islamitiese karakter. Uitsprake deur vooraanstaande Moslem-broederskap-figure openbaar voornemens om sharia-wetgewing te implementeer. ’n Onlangse peiling het steun vir Moslem-agendas getoon en ’n Christelike goewerneur is vir…
Donderdag, 05 Julie 2012 14:28
Die volgende is van 'n Egiptiese Christen se blog nadat Mohamed Morsi die presidensiële verkiesing gewen het. 'As mens na al die vieringe en vuurwerke kyk wat baie vra, is hoop en vrede…
Donderdag, 08 September 2011 14:06
Die Egiptiese rewolusie het op 25 Januarie vanjaar begin, gekenmerk deur president Hosni Mubarak wat op 11 Februarie uittree, en gaan steeds voort namate 'n nuwe regering gevorm word. Een van daardie figure…
Dinsdag, 08 Mei 2012 12:59
Release International het gevra vir 'n maand van gebed vir Christene in nasies wat vasgevang is in die Arabiese Lente - veral in Egipte waar vervolging na die presidensiële verkiesing blyk te groei…
Donderdag, 04 Julie 2013 15:01
Egipte se demokratiese eksperiment is op 'n kantelpunt en president Obama probeer Egipte se bitter verdeelde antagoniste tot kompromie met beperkte invloed aanspoor. Ongewilde president Morsi is demokraties verkies, maar moet 'n werkbare…
Saterdag, 28 September 2013 14:50
Troepe het verlede week 'n sentrale Egiptiese dorp bestorm wat vir meer as 'n maand gehou is deur harde ondersteuners van die afgesette Islamitiese president Mohamed Morsi wat 'n veldtog teen Christen-inwoners van…
Donderdag, 31 Januarie 2013 16:57
Egipte se weermaghoof het gewaarsku dat die huidige politieke krisis 'kan lei tot 'n ineenstorting van die staat'. Generaal Abdul Fattah al-Sisi het in kommentaar wat op die weermag se Facebook-blad geplaas is,…
Vrydag, 28 Oktober 2011 09:21
Egipte se militêre vervolging het twee Egiptiese aktiviste ontbied vir ondervraging oor die weermag se aanval op 'n meestal Christelike betoging twee weke gelede. Dit is nog 'n aanduiding dat die weermag sondebokke…
Bladsy 337 van 606