Super User

Super User

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat. Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur

Woensdag, 19 Mei 2010 10:34
Die godsdienstige slagtings is gestaak, maar 'geheime' moorde op Christene en Moslems duur voort op 'n kleiner skaal regoor Noord-Nigerië, wat vanjaar meer as 30 lewens geëis het, het die polisie Dinsdag gesê.…
Donderdag, 11 Julie 2013 16:07
Sekondêre skole is beveel om regoor Nigerië se noordoostelike deelstaat Yobe te sluit ná 'n slagting waarin Boko Haram Islamitiese ekstremiste Mamudo-kosskool afgebrand het en 22 studente doodgemaak het. 'Boko Haram' vertaal as…
Dinsdag, 26 April 2011 08:47
Onluste het Maandag oor die noorde van Nigerië uitgebreek toe president Goodluck Jonathan 'n beslissende oorwinning behaal het in die land se presidensiële peiling, wat waarnemers as die regverdigste in dekades beskryf het.…
Donderdag, 13 Junie 2013 19:42
’n VN-verslag vir vlugtelinge het verklaar dat nie minder nie as 6 000 mense – meestal vroue, kinders en bejaardes, ontheem is ná die militêre aanslag teen Boko Haram en die Al-Kaïda-verwante Ansaru.…
Vrydag, 16 Augustus 2013 19:47
Abba Moro, Nigerië se minister van binnelandse sake, het gesê die weermag maak vordering in die oorlog teen Boko Haram ondanks die moord op 44 mense Sondag in 'n moskee. Hy het die…
Donderdag, 02 Junie 2011 14:09
Net ure nadat Christenpresident Goodluck Jonathan ingehuldig is, het 'n bom in 'n weermagkaserne in Bauchi Nigerië ontplof, 'n vesting van radikale Moslems bekend as Boko Haram. Die bombardement word beskou as 'n…
Donderdag, 17 Januarie 2013 16:44
Die president van Nigerië het gesê: 'Die Kerk is een van die hoofteikens' van terreuraanvalle deur die radikale Islamitiese groep Boko Haram. "As die idee van Boko Haram is om Nigeriërs te keer…
Donderdag, 02 Mei 2013 19:19
Sedert Nigerië se regering bewys het dat hy nie in staat is om die land se Christene te beskerm nie, het die militante Beweging vir die Bevryding van die Nigerdelta belowe om hulle…
Dinsdag, 09 November 2010 19:05
Geweld tussen die Berom-Christene en Hausa Fulani-gemeenskappe het in Maart vanjaar opgevlam en gemeenskapsleiers in Nigerië se Plateau-staat doen weer 'n beroep op kalmte in dorpe buite die stad Jos. Minstens ses mense…
Vrydag, 29 April 2011 08:31
Dinsdag se goewerneur en deelstate se wetgewerstemme het die 2011-verkiesing op 'n baie vreedsame noot regoor die land beëindig, ná weke van ontstoke betogers wat Christelike ondersteuners van die president aangeval het. Noodlenigingsbeamptes…
Bladsy 280 van 606