He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 13 Mei 2016 10:11
Verlede Donderdag het die Italiaanse polisie 'n beweerde komplot deur Marokkaanse burgers gedwarsboom om die Vatikaan en die Israeliese ambassade in Rome aan te val. Vier mense is in hegtenis geneem. Drie mans…
Vrydag, 13 Mei 2016 10:09
’n Beraad oor korrupsie is Donderdag in Londen gehou. Vir dekades het Brittanje en die weste arm lande en mislukte state gevra om probleme met dowwe geld aan te spreek (geld belê in…
Vrydag, 13 Mei 2016 10:07
Die oproep vir Christene regoor Engeland om te bid vir ons nasie om Jesus Christus te ken, het ''n snaar aangeraak'. Met tienduisende Christene wat hierdie week regdeur Engeland en verder deelgeneem het,…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:55
Die aartsbiskop van Canterbury het op Premier Radio gepraat en gesê: 'Enige kerk wat evangelisasie aan die "professionele" oorlaat, pleeg sendingselfmoord. Die verantwoordelikheid om in woord en werke die liefde van Jesus Christus…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:52
Christene in die Parlement sal op 8 Junie 'n onthaal aanbied ter viering van Haar Majesteit se 90ste verjaardag. Bid asseblief dat Mark Green in sy toespraak duidelik sal kommunikeer hoe die Koningin…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:49
Gelowiges van regoor die wêreld het van 11 tot 13 Mei in Londen bymekaargekom vir die Empowered21 European Congress. Die geleentheid is bedoel om 'n impak op Europa te hê. Organiseerders het gesê:…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:46
’n Amerikaanse soldaat het haar Invictus Games-goue medalje aan die hospitaalspan gegee wat haar lewe in die Papworth-hospitaal in Cambridgeshire gered het. Die swemmer (25) van Arizona, het ernstig siek geword toe sy…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:45
Teenstrydighede tussen die vermelde aantal migrante en nasionale versekeringsrekords het beskuldigings van 'n pro-EU-toesmeerdery aangevuur. Volgens 'n spesiale ontleding deur die Kantoor vir Nasionale Statistiek in die aanloop tot die EU-referendum is 'n…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:43
'n Duitse koerant berig dat IS 'n massiewe aanval teen Israel vanaf die Sinai-skiereiland beplan. So 'n aanval kan tenks en artillerie insluit. Die Sinai-gebaseerde Ansar Bait Al-Maqdis terreurorganisasie het getrouheid aan IS…
Vrydag, 13 Mei 2016 09:40
Ortodokse Christene vier Paasfees 'n maand later as Westerse Christene. Een pragtige Ortodokse tradisie is die seremonie van ligte in Jerusalem: Christene steek hul kerse aan in die antieke stad en neem die…